southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Honda CB 750K in Thaba Nchu, Free State for sale

Honda CB 750K

Beskrywing
Fabrikaat: Honda
Model: CB 750K
Mylafstand: 45,520 kilometers
Jaar: 1981
Toestand: Gebruikte
Hierdie motorfiets is in 'n uitstekende toestand, en goeie waarde vir geld. Nuwe bande voor en agter, en
saal bekleedsel het geen stukkende plekke nie. Enjin is 100% en loop soos 'n droom. Alle papiere is in
orde. Vir besigtiging en toetsbestuur,kontak die eienaar per telefoon. Geen kansvatters nie asseblief.

>> Click here to search for more - Motorcycles and Parts in Free State